
AGUR
Vandag se Gedagtes; Môre se Erfenis
Die Joernaal vir onafhanklike Afrikaanse digkuns:
Oor Agur
Agur is 'n joernaal vir Afrikaanse gedigte wat skerpsinnig die lewe en huidige maatskaplikheid uitbeeld deur om die menslike bestaan deur die lens van die Woord Gods te beskou.
Wat ons Aanbied
'n Samevatting van die Joernaal:
Nuwe Afrikaanstalige gedigte.
’n Onafhanklike stem in die letterkunde.
’n Kunstige, dog Christelike en Gereformeerde vertolking van die lewe en menslike ervaringe deur die poësie.
Hoë gehalte verse wat hedendaagse maatskaplike en samelewinglike kwessies aanroer, maar ook verse van vreugde, verlies en bewondering vir die natuur.
Toewyding aan die Afrikaanse letterkundige tradisie.
Innovering deur die eietydse toepassing van klassieke vorme, en blywende waarhede.